“Daar is geen skepper, alles het vanself ontstaan,”
sê die skepsels, “die aarde, son en maan –
aanvaar nou sonder rusie,
dis alles die werk van die groot god ewolusie.
Hy weet niks, sien niks, en kan niks voel,
maar hy stuur nog altyd af op sy doel. Continue reading “Die groot god ewolusie”

Advertisements