Lief Here – liewe Here – lieflike Here
Ambagsman van liefde
Bereiker van volmaaktheid
kompoinis van saligheid
Direkteur van volwassenheid
Lief Here – liewe Here – lieflike Here
Arties van ons ewigheid
Breker van ons goddeloosheid
Connoisseur van ons persoonlikheid
Dromer van ons vryheid
Lief Here – liewe Here – lieflike Here

Advertisements